Die nuwe grense van die bek-en-klouseer beheergebied is onlangs in die Staatskoerant gepubliseer. Dié nuwe grense is onder die Dieregesondheidswet 35 van 1984 afgekondig en vergroot die bestaande beheergebied in KwaZulu-Natal en Limpopo.
Volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, is dit tans onseker of die reën wat vir volgende week voorspel word, wel gaan realiseer.
South African Sharon Fruit growers have started their 2022 harvest, with the promise of a good crop of excellent quality.
In een van die ergste brande nog dié seisoen en die afgelope paar jaar, is sowat 100 000 ha in die Boshof/Dealesville/Hertzogville area verwoes. Derhalwe honderde stuks vee en wild wat doodgebrand het, het talle huise ook in die slag gebly. ...