Nasie in Gesprek in ‘n neutedop




Ons loer in by Fanie Engelbrecht, ‘n derde generasie boer wie se familie al sedert 1949 in die omgewing boer. Lindie Stroebel van die Produce Marketing Association gesels verbruikersake met Rozanne McKenzie waar hul die pekanneut waardeketting vanuit die verbruiker se oogpunt uitpak. Later delf Theo Vorster en Andre van Niekerk van Sandvet Pecans dieper in die onderwerp en bespreek die plaaslike en internasionale pekanneutbedryf .

Moet nie die episode misloop nie. Elke donderdagaand om 18:00 op kykNET, kanaal 144.

Vir meer inligting of om die volledige uitsaaiskedule af te laai, besoek www.nasieingesprek.co.za