Senwes steun die debat rakende die voervoerdifferensiaal




Ons glo daarom dat die opkomende debat oor die differensiaal in Februarie nodig is vir die industrie. Senwes self, TradeVantage asook Agbiz neem deel aan die gesprek met die doel om deursigtigheid rondom die basis (premie) te verhoog.

Senwes het reeds baanbrekerswerk verrig om deursigtigheid in die bepaling van die basis in die Senwesgebied deur basislink te bewerkstellig," sê Senwes Groep Hoof Uitvoerende Beampte, Francois Strydom.