Supa-Kill, jou voorkeur keuse




Ons rot produkte help om ontslae te raak van die rotte in jou huis of tuin, vinnig en doeltreffend. Dit is ontwerp om klein besmetting tebeheer en is beskikbaar by alle toonaangewende nasionale supermarkte, tuin of handel sentrums, hardeware of DIY winkels.
 
Die Supa-Kill produkte reeks sluit in rot valletjies, korrel en blok lokaas, indien dit korrek gebruik word, is dit geskik vir gebruik in die huis en buite. Lees altyd die individuele etiket en produk inligting op die agterkant van die verpakking, versigtig voor gebruik.
 

Hoe om Supa-Kill tegebruik

Dit word aanbeveel dat Supa-Kill sodra 'n besmetting voorkom gebruik moet word.
 

Plaas los rot aas in paslik stewige houers.

  • Verhoed altyd toegang tot Supa-Kill (veral die los graan Supa-Kill korrels) deur kinders, voëls en nie-teiken diere.
  • Verseker hande en blootgestelde vel word gewas direk na hantering van Supa-Kill.
  • Dit is raadsaam om handskoene te dra wanneer daar met Supa-Kill gewerk word.
  • Na knaagdiere genoeg Supa-Kill ge-eet het, sal die meeste terugkeer na hul neste of buite gate voor hulle swig van die gif. 
 

Waar om rottegif gebruik

  • Supa-Kill moet op 'n plat oppervlak geplaas word in 'n veilige plek.
  • As Supa-Kill (graan aas) gebruik word moet dit in toepaslik stewige houers geplaas word.
  • Moontlike binnenshuise plekke om Supa-Kill te posisie sluit onder kaste, agter meubels, in solder spasies of motorhuise.
  • As die Supa-Kill buitelug geposisioneer word, verseker dat dit geplaas word agter borde, teëls bakstene of ‘n 'n lengte van pyp, om te verseker dat geen wild of kinders dit kan oopmaak.
  • Moenie Supa-Kill plaas waar voedsel, voer of water besoedel kan word nie.
  • Supa-Kill moet ook weg gehou word van troeteldiere soos hase, hamsters en troeteldier - muise en rotte.