Wees bewus van dié verskillende larwes




Sy het vyf foto’s van larwes aangestuur wat boere soms verwar. Produsente, vergewis julle asseblief van hierdie vyf naamlik die Herfskommandowurm of “Fall Army Worm” (Spodoptera frugiperda) (A Erasmus – ARC-GC) in foto 1, die Afrika-kommandowurm (Spodoptera exempta) (A Erasmus – ARC-GC) in foto 2, die Kleinkommandowurm (Spodoptera exigua) (D Visser – ARC-PRI) word in foto drie vertoon met die Valsbolwurm of vals kommandowurm (Leucania loreyi) (A Erasmus – ARC-GC) in foto vier en die Afrika bolwurm (Helicoverpa armigera) (A Erasmus – ARC-GC) wat in foto vyf te siene is. So kan die korrekte larwe beter geïdentifiseer word.


Dankie aan Dr Annemie Erasmus en haar span vir die inligting en foto’s. Vir enige hulp kontak asseblief jou naaste Landboukundige. WhatsApp enige navrae na 082 551 2379.



1 - Herfskommandowurm of “Fall Army Worm” (Spodoptera frugiperda)




2 - Afrika-kommandowurm (Spodoptera exempta)




3 - Kleinkommandowurm (Spodoptera exigua)




4 - Valsbolwurm of vals kommandowurm (Leucania loreyi)




5 - Afrika bolwurm (Helicoverpa armigera)