Hinterland, die wildskomponent vir Nampo




Cobus van Coller, Voorsitter van Nampo Oesdag, is van mening dat die uitbreiding van die wildskomponent, waar wildsvennoteskappe soos Hinterland gevorm word, waardevolle inligting en produkte met besoekers gaan deel. “Hierdie komponent wat stelselmatig by die Oesdag ingefaseer word, stel ‘n verdere vertakking van die boerderybedryf ten toon”. 
 
Met Hinterland se groot verskeidenheid produkte gaan jy beslis jou spaarvarkie wil oopbreek! Daar word spesifiek gefokus op die Hinterland wapenreeks wat aan die publiek beskikbaar sal wees en daar gaan pryspromosies wees waaroor die besoekers gaan vuisslaan! Hier is ‘n voorsmakie wat sekerlik julle belangstelling sal prikkel:
 
 

SILENCER THREADED M13 .22 SILENT KILLER

R 1 550.00

X-BAG

R 250.00

SCOPE 3-9x40 M NP PROSTAFF NIKON

R 2 600.00

RIFLE BAG 48" 600D 25MM HD PADDING SSG BLACK

R 340.00

LEE BREECH LOCK CHALLENGER KIT

R 2 450.00

F-1 CHRONY CHRONOGRAAF

R 2 300.00

 
Wentzel Jonker, Aankoper van Hinterland, moedig alle besoekers aan om nie die Hinterland stalletjie mis te loop nie. “Op sekere tye van die dag gaan produkte teen baie minder as hul normale pryse verkoop word. Hoeveelhede gaan ongelukkig beperk wees en die publiek moet verseker op hul hoede wees vir die afslagklok wat gaan lui.”
 
Om dit alles te kroon, spog Hinterland vanjaar met die nuwe Steve Hamilton-klerereeks wat nie net mooi is nie, maar ook sterk en uitgeknip is vir die bos.
 
Maak seker dat julle vanjaar die Hinterland stalletjie by Nampo besoek om die nuutste produkte teen die beste moontlike pryse te kry.