Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/01/draf.jpeg

Ottosdal Draf & Trap around the corner

There is only one week to go before the ghosts will run wild, the wheels will be spinning and the mosquito’s will fly at the 2019 Ottosdal Draf & Trap where Senwes and numerous agricultural and other companies are involved to bring you this jewel of an event in the North West province for the 26th consecutive year.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/01/cows.jpg

Is spesiale behandeling en voeding nodig?

’n Gesonde bees produseer die beste en ’n siek bees is direk en indirek ‘n onnodige uitgawe. ‘n Gesonde dier se immuunstelsel het ’n baie kleiner behoefte aan voedingstowwe in vergelyking met die totale voedingsbehoefte. Indien die immuniteit van die dier egter onder druk is, het dit ’n betekenisvolle invloed op die voedingstatus en -behoefte vir spesifieke voedingstowwe.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/general/2019/01/expo_postponement.jpg

Senwes ekspo uitgestel tot verdere kennisgewing

Dit is met opregte spyt dat ons moet aankondig dat die komende Senwes Ekspo 2019 wat vir 29 en 30 Januarie 2019 by Nampo Park naby Bothaville geskeduleer was, uitgestel word tot verdere kennisgewing.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/01/rifle.jpg

Hoe kan tegnologie my skiet verbeter?

Elke dag is tegnologie besig om die wêreld om ons te verander. Ook in gewere en hul kom­ponente is tegnologie daagliks besig om die sport te verbeter. Die ongelooflike lang skote en die baie klein groeperings wat deesdae die norm is, is die bewys van die tegnologiese vordering in die sport.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/01/Alfawin.jpg

Raymund de Villiers nuwelingteler verower gróót titel

Tydens die 2018 Alfa Expo by Parys, het ‘n redelike nuwelingteler, Raymund de Villiers, vanjaar die gesogte titel as Hinterland Nasionale Interras Bulkampioen ingepalm. Hy het dit gedoen met sy bul genaamd Ace. Raymund is oorstelp van vreugde, "Dit is net ongelooflik, dis al manier hoe ek dit kan beskryf."

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/01/security.jpg

Plaasaanvalle is nie ‘n liggewig saak nie

Mediaberigte het weer die kollig geplaas op die wreedaardigheid van plaasaanvalle en dit bly ‘n omvattende taak om boere en plaaswerkers te help beskerm. Radio-, kamera- en hommeltuigteg­nologie word nou proaktief ingespan. Met die implementering van tegnologie is boeregemeenskappe besig om terug te baklei.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/12/internetofthings.jpg

Toekomstige ontwikkeling in Landboutegnologie

Die Internet van Dinge (The Internet of Things) - (IoT) groei teen 'n verstommende tempo en toestelle het feitlik elke aspek van ons lewens geïnfiltreer.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/12/nuwe.jpg

Voorspoed vir 2019

Die jaar 2018 sal sekerlik onthou word as die jaar sedert 1994 met die grootste politieke en finansiële uitdagings. Dit is feitlik onmoontlik om nie terug te dink aan een dag in 2018 waar daar nie ‘n nuwe uitdaging en nuwe skokkende onthullings op ons pad gekom het nie.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/12/watersave.jpg

Wettige watergebruik

Die Nasionale Wet, Wet 36 van 1998, vereis dat alle watergebruik gemonitor moet word, hetsy deur ‘n lisensie of in terme van Artikel 35 (4).

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/12/gardarticle.jpg

Somerwenke

Die somer is nou in volle swang in Suid-Afrika. Teen dié tyd is alle veranderinge in jou tuin beplan en uitgevoer. Ons kan egter nog hier en daar ‘n paar saailinge plant vir ’n spatsel kleur.

Lees Meer