Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/jongboer_free_state.jpg

Vrystaat Jongboer van die Jaar van Port Arlington

Herman Janse van Rensburg van Port Arlington is aangewys as die 2019 Vrystaat Jongboer van die Jaar. “Jong boere moet ophou google vir potensiële oorsese geleenthede - google eerder geleenthede in Suid-Afrika,” het die pas gekroonde wenner gesê.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/change.jpg

Senwes 110 - Die koms van die vryemark en die ontbinding van beheerliggame

Die koms van die vryemark en die ontbinding van beheerliggame het gelei tot die liberalisering van markte en het ’n nuwe era vir landboubemarking in Suid-Afrika ingelui. Dit het gelei tot groter deursigtigheid in prysvorming en produsente moes ook nuwe bemarkingsvaardighede aanleer. Vervolgens ’n bondige oorsig oor die aanloop tot die proses.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/heifercow.jpg

Vervangingsverse - Met goeie bestuur die belangrikste bateklas op jou plaas

Indien ’n beesboer die verskillende produksiesiklusse van sy beeskudde as beleggingsmoontlikhede in verskillende bateklasse moes groepeer, sou ’n mens kon sê dat daar verskillende beleggingsmoontlikhede vir die onderskeie bateklasse bestaan, met verskillende opbrengsmoontlikhede. Een so ’n bateklas in elke boer se portefeulje, is vervangingsverse.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/06/readmag.jpg

Die volgende Senwes Scenario fokus op vee

Kan julle dit glo, die 2019 nasionale verkiesing is reeds verby, Senwes het 110 jaar oud geword en ons is al klaar halfpad met 2019 met 2020 wat al klaar vir ons oor die bult loer, en met dit fokus ons op een van die belangrikste aspekte die tyd van die jaar, naamlik vee.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/05/food.jpg

Oestyd - Is Metingstyd - Voedselnaspoorbaarheid regdeur diewaardeketting

Nampo Oesdag is sinoniem met die bymekaarkom van alle rolspelers in die landbouwaardeketting. Die geïntegreerde waardeketting en verwante voedselsekuriteit trek aandag wêreldwyd. Verbruikers raak meer opgevoed en vra meer vrae oor die produksie van hul voedsel. Hierdie artikel ondersoek 'n paar voedselnaspeurbaarheidstendense binne die landbouwaardeketting.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/global/images/nationinconversation/2019/nampo_discussions/day4_session1.jpg

Nasie in Gesprek 2019 eindig met ‘n blik op die toekoms

Vrydag 17 Mei 2019, Sessie 1: Nasie in Gesprek het op ‘n baie positiewe noot afgesluit die finale dag van die 2019 NAMPO Oesdag buite Bothaville, met ‘n blik op die toekoms – geleenthede in landbou. Die sessie, wat deur Theo Vorster van Galileo Capital gefasiliteer is, het uitgestaan van die ander paneelbesprekings deur die week, omdat skoliere en student bykans 80% van die gehoor uitgemaak het.

Lees Meer

https://www.nasieingesprek.co.za/media/2061/nic.jpg

Nasie in Gesprek – Fokus op NAMPO 2019

Hierdie week se episode van Nasie in Gesprek is die eerste van twee spesiale episodes wat op die hoogtepunte van die 2019 uitgawe van die grootste landboukundige gebeurtenis op die landboukalender, NAMPO Oesdagfees fokus.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/global/images/nationinconversation/2019/nampo_discussions/day1_session1.jpg

Alle paaie lei na Nampo en Nasie in Gesprek 2019

Nasie in Gesprek se tweede sessie het op 14 Mei 2019 om 10:00 afgeskop tydens dag een van die land se grootste landbougebeurtenis, die Nampo Oesfees naby Bothaville.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/global/images/nationinconversation/2019/nampo_discussions/day1_session2.jpg

Nasie in Gesprek kyk na Politieke Perspektiewe Na Die Verkiesing

Sessie twee van Nasie in Gesprek op dag een van Nampo Oesdag in Bothaville was verseker een om nie mis te loop nie. Anker Theo Vorster met paneellede Roelf Meyer van die In Transformation Initiative, Konanani Liphatzi – HUB van Vrugte Suid-Afrika, Theo Venter – Politieke Analis van Noordwes Universiteit asook Chris Burgess – Hoofredakteur van Landbou Weekblad.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/global/images/nationinconversation/2019/nampo_discussions/day3_session1.jpg

Nasie in Gesprek vra ‘Hoe kan ons die platteland laat herleef?’

Passie is die groot tema van hierdie gesprek met die paneel wat bestaan het uit Leona Archary, hoof van landbou by Bigen Africa; Theo Venter, politieke ontleder van die Noord-Wes Universiteit; Requier Wait, hoof van ekononie en handel by Agri SA; Mohammed Bhabha, direkteur van In Transformation Initiative; Vusi Khanyile, uitvoerende voorsitter van die Thebe Investment Corporation.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/05/digiworks2.jpg

It is time for some digital housekeeping

“South Africa is the second most targeted country in the world when it comes to cyber-attacks and has the third highest number of cybercrime victims worldwide. "

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/05/birthday100.jpg

Throwback Thursday: The 100-year Party

Senwes’s official birthday was celebrated on Friday 15 May 2009 with a big birthday party for Senwes staff. This festive event was complete with birthday cake, colourful balloons and streamers to top it all off. Every Senwes employee had the opportunity to share in this occasion as business managers collected party packs for each of them, which they took home after the main event which was held at head office.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/05/visit.jpg

Kroonstadtak kry spesiale besoekers vanuit Namibië

Op Dinsdag, 30 April 2019 het die personeel by Senwes Equipment in Kroonstad spesiale besoekers van ons noordwestelike bure, Namibië ontvang.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/05/rainfal.jpg

Nat, natter, natste… Reën bring moed

Senwesgebied ontvang meeste reënval in April in 104 jaar - 188.7 mm. “Dis reen dis wind dis water en die son kom eers weer later,” het Danie Niehaus gesing. En vir produsente in die Senwes-gebied was dit omtrent dieselfde geval die afgelope amper 4 en ‘n half weke van April 2019.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/04/shareholders.jpg

Throwback Thursday: Senwes and the client/shareholder

The client as producer and/or shareholder in the Senwes company is an indispensable link in the existence, achievements and level of service rendering of the company. In 1909, when the current company stood in its child’s shoes, the number of members was a much greater indicator of the performance and growth of the company than in the years after 1937, when the company still had to be built and producers recruited to be clients and providers of grain.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/04/pressrelease.jpg

Senwes weer deel van Nampo Oesdag

Die langverwagte Nampo Oesdag vind vanjaar plaas vanaf 14 - 17 Mei by Nampo Park naby Bothaville en, soos op dag een van die gebeurtenis, 53 jaar gelede, sal Senwes deel wees van die aksie. Graan SA, organiseerder van dié groot gebeurtenis op die land se landboukalender, hoop om verlede jaar se rekordbywoningsyfer van 82 817 te verbeter!

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/04/gholf.jpg

Senwes steeds met trots deel van Agri SA Droogterampfonds

Agri SA se gholfdag ten bate van die Agri SA Droogterampfonds het op Dinsdag, 16 April 2019 by die Woodhill Golf Estate plaasgevind. Op die dag is Senwes deur manne van Senwes Credit en Senwes Equipment verteenwoordig.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/04/logo_throwback.jpg

Throwback Thursday: The logo of 2008/2009. Senwes transforms anew

As a commitment of the company to good relationships with people, the logo of the company was used regularly as an emphasis to formulate annual marketing slogans (also called campaign or advertising themes), for example “Senwes says thank you” and “Senwes gives/ploughs back”.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/04/harvest.jpg

Herfs, oestyd en Nampo

Herfs is ’n baie besondere tyd in die natuur. Die hoofkenmerke van herfs is dat die seisoenkurwe sy hoogtepunt en draaipunt bereik het. Dit is ook die teken dat die produsent moet begin regmaak vir oestyd en die nodige voorbereiding en beplanning moet doen.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/04/directors_throwback.jpg

Throwback Thursday: From pioneering board to centenary board

The Senwes Board of Directors has played a prominent role in the forming and expansion of the enterprise since 1909 to date.

Lees Meer