Artikels

http://www.senwes.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/08/boertjiefees.jpg

HERINNERING | Die Bultfontein Boertjiefees vind hierdie naweek plaas!

  • 29 Augustus 2019
  • 1303

Die plattelandse fees, wat in samewerking met Senwes aangebied word, beloof om vol pret en opwinding te wees vir die hele familie. Die fees is belaai met kompetisies, vermaak vir oud en jonk, musiek vanaf die Senwes uitsaai-eenheid, ‘n pretpark vir die kleingoed, kontantkroeg en hope stalletjies te kies en te keur.

Lees Meer

http://media.senwes.co.za/Global/images/Scenario/News/2017/08/Boertjiefeeslogo3.png

Die Bultfontein Boertjiefees is terug in 2017!

Die immergewilde Bultfontein Boertjiefees is terug in 2017 en vind van 31 Augustus tot 2 September by die Bultfontein Skougronde plaas.

Lees Meer