Artikels

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/03/press_release.jpg

Senwes is gereed om te dien tydens die 21-dae nasionale staat van inperking

  • 02 April 2020
  • 526

Senwes het 'n verantwoordelikheid om betekenisvolle bydraes te maak tot voedselsekuriteit in Suid-Afrika deur volhoubare landbou. Hierdie verantwoordelikheid strek oor verskeie segmente in die landbouwaardeketting wat onder andere die verskaffing van insette en meganisasieoplossings, graanhantering en -opberging en logistieke oplossings vir voedselprodusente en ander rolspelers in die waardeketting insluit.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/03/stock_piling.jpg

Suid-Afrika is ‘n voedselseker land

Verbruikers word aangemoedig om paniekaankope te midde van COVID-19 te staak. Die toename in COVID-19 gevalle in Suid-Afrika is ‘n groot kommer vir almal. Die stappe wat deur die regering geneem is om die verdere verspreiding van die virus te bekamp, moet deur almal ondersteun word.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/03/nampo.jpg

2020 Nampo Oesdag uitgestel

  • 20 Maart 2020
  • 794

Die 2020 NAMPO Oesdag word na 11-14 Augustus 2020 uitgestel, gegewe dat die regering se beleid en riglyne die uitgestelde datum toelaat. Graan SA sal die datum teen die einde van Junie 2020 evalueer en hersien indien dit deur aangepaste regeringsregulasies benodig word.

Lees Meer