Artikels

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Scenario/News/2019/11/hunting2.jpg

Die effek van totale patroonlengte op akkuraatheid

  • 22 November 2019
  • 3147

In die vorige twee artikels het ons gekyk na ’n proses om die akkuraatheid van jou wapen te bepaal. Ons het die veranderlikes bespreek wat ’n effek op jou akkuraatheid kan hê en ook die gebruik van spoed as ’n aanduiding van akkuraatheid bespreek. Saam met die bespreking van spoed het ek ses verskillende spoedtoetse geskiet om te bepaal watter effek konstante spoed op ’n groepering het.

Lees Meer

https://media.senwes.co.za/Global/images/Scenario/News/2017/07/jag.jpg

Wapenlisensies steeds geldig – wat beteken hofuitspraak?

Duisende vuurwapeneienaars was op Dinsdag, 4 Julie 2017 aangenaam verras na die Gautengse Hooggeregshof bevind het dat alle wettige vuurwapenlisensies wat verval het, of binnekort gaan verval, wel nog geldig is.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/november/jag.jpg

Langafstand-kaliberkeuse

Hierdie onderwerp is een wat sekerlik al die meeste bespreek is en die minste antwoorde opgelewer het. Kaliberkeuse is so ‘n wye onderwerp dat ‘n antwoord langer vat as net een aand se gesels om die braaivleisvuur. Dit word telkemale herkou en bespreek en teen die einde van ‘n jagnaweek is daar nog steeds nie ‘n finale antwoord nie.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/aug/hinterland.jpg

Hinterland deel van jaarlikse skietdag

Die Bothaville Jagtersvereniging bied weer in samewerking met Hinterland en InteliGro hulle jaarlikse skietdag aan. Die skietdag vind vanjaar op 27 Augustus plaas en sal by die Marouzlansrust skietbaan, sowat 17km buite Bothaville, gehou word.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/july/jaco_geweer.jpg

Hoe maak ek my jaggeweer akkurraat?

Die amptelike jagseisoen het 1 Mei begin. Ek is seker die gewere is al uitgehaal en na gekyk. Die jagtogte is al beplan en alles is reg.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/may/deel2.jpg

Ladingontwikkeling – Deel 2

Met ladingontwikkeling is dit verder belangrik om die vertikale verspreiding van die skote van die dieselfde lading so klein as moontlik te kry. Die skote moet dus sover moontlik op dieselfde horisontale lyn op die teiken wees, maar in dieselfde asem moet hierdie horisontale verspreiding ook nie te wyd wees as die omgewingstoestande soos wind, mirage en lig nie ʼn noemenswaardige invloed gehad het nie. Hierdie proses kan egter sinvol aan die hand van die volgende voorbeeld verduidelik word.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/may/frans.jpg

Ladingontwikkeling – Deel 1

Die ontwikkeling van ʼn lading vir ʼn spesifieke geweer is egter soms makliker gesê as gedaan! Daar bestaan werklik nie ʼn moeitelose tegniek nie en tyd op die baan is onvermydelik. Hierdie tyd op die baan moet egter natuurlik reg benader word om te verseker dat veral die kostebesparende effek van herlaai wel realiseer.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/april/Silencer.jpg

Hoe maak ek my jaggeweer meer akkuraat?

Ek kry baie vrae oor die gebruik van 'n knaldemper (silencer). Gaan dit die klank wegvat? Werk dit vir die terugslag (recoil)?

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/march/wapenwet.jpg

Weet wat behels jou 2016 vuurwapenwet

Suid-Afrikaanse wapen-eienaars is in rep-en-roer oor veranderings wat op 3 Februarie, 2016 aan die Vuurwapenwet (Wet 60 van 2000)(FCA) deur die SAPD (Suid-Afrikaanse Polisie Diens) gemaak is.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/march/jaggeweer.jpg

Hoe maak ek my jaggeweer meer akkuraat?

’n Klant het my onlangs gevra hoe gereeld jy jou geweer moet skoonmaak. Baie mense gaan nie saamstem met wat ek nou gaan sê nie maar dit is oor en oor bewys deur Benchrest skuts regoor die wêreld - hoe skoner jou geweer hoe beter skiet hy.

Lees Meer