Artikels

http://www.scenario.co.za/media/Global/images/scenario/news/2020/07/Kaliber.jpg

Wat is die beste “all round” kaliber?

  • 31 Julie 2020
  • 2508

As ‘n baie matige en gemaklike mens, is daar baie min goed wat my van stryk af bring. Maar die bespreking van die beste all round kaliber is een wat my dwars in die krop steek. Die grootste rede vir die gevoel is dat die antwoord - “want ek het een”, eintlik geen water dra nie, en in die meeste gesprekke gereeld opduik. Kom ons kyk of ons met feite dalk nader aan ‘n goeie all round kaliber antwoord kan kom.

Lees Meer