Artikels

https://www.senwes.co.za/media/global/images/nationinconversation/2019/news/nampo_kaap.jpg

Nasie in Gesprek is weerens by Nampo Kaap, 4-6 September 2019

  • 29 Augustus 2019
  • 2640

Die landbougemeenskap skud die vere reg vir die tweede jaarlikse Nampo Kaap-landbouskou wat 4 tot 6 September op Bredasdorp Park in die Overberg aangebied sal word.

Lees Meer

http://www.nasieingesprek.co.za/media/2065/nic.jpg

Nasie in Gesprek gaan jou beslis hierdie week beetkry

  • 06 Junie 2019
  • 2981

Hierdie week lê Nasie in Gesprek besoek af by Brits in die Noordwes provinsie waar ons die veelsydige beet gaan beetpak. Tydens hierdie episode leer ons meer oor hierdie baie veelsydige voedselsoort. Het jy al byvoorbeeld beetskyfies beetgekry?

Lees Meer

https://www.nasieingesprek.co.za/media/2061/nic.jpg

Nasie in Gesprek – Fokus op NAMPO 2019

Hierdie week se episode van Nasie in Gesprek is die eerste van twee spesiale episodes wat op die hoogtepunte van die 2019 uitgawe van die grootste landboukundige gebeurtenis op die landboukalender, NAMPO Oesdagfees fokus.

Lees Meer

https://www.nasieingesprek.co.za/media/2052/nic.jpg

Nasie in Gesprek gaan Bos – Bosbou hierdie keer onder bespreking

Hierdie week lê Nasie in Gesprek besoek af by die voetheuwels van die Drakensberge in die Oos-Kaap. Tydens hierdie episode leer ons meer oor die bosboubedryf waar plantasies asook ‘n spaanderbordfabriek op die kortlys is van plekke wat in dié episode besoek word.

Lees Meer

https://www.nasieingesprek.co.za/media/2045/nic.jpg

Nasie in Gesprek fokus op sitrus

Die Suid-Afrikaanse sitrusindustrie het die afgelope paar jare ‘n groot omdraai beleef en Nasie in Gesprek kyk die week na hoe dié industrie dit bewerkstellig het. Ons kuier in Limpopo, in die Letsitele-streek en lê besoek af by Du Roi, die grootste sitruskwekery in Suidelike Afrika.

Lees Meer

https://www.nasieingesprek.co.za/media/2042/nic.jpg

Nasie in Gesprek gaan lewendig dié week

Dis baie lewendig hierdie week by Nasie in Gesprek. Dit is omdat ons die lewendehawebedryf bespreek wat ‘n baie groot deel van ons voedselinname uitmaak. En in die vierde episode van die nuwe reeks van Nasie in Gesprek wat Donderdag, 25 April om 18:00 op kykNET uitgesaai word, kyk ons ‘n bietjie nader na hierdie interessante bedryf.

Lees Meer

//www.senwes.co.za/files/main_Scenario/eScenario/2016-09-22/jongboer.jpg

13de Senwes Toekomsfokus met Nasie in Gesprek

Vanjaar was dit tyd vir die 13de Senwes Jongboer Toekomsfokus wat op Dinsdag, 13 September 2016, by Nampo Park naby Bothaville plaasgevind het.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/may/nationapp.jpg

Nasie in Gesprek spog met nuwe toepassing

Kry nou die Nasie in Gesprek toepassing in die onderskeie app stores en neem deel aan die gesprek. Soos beloof het hierdie toepassing alles wat ‘n kranige landbou fanatikus nodig het om deel te wees van elke paneelbespreking tydens Nampo 2016.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2016/articles/april/theo.jpg

Jou gespreksgenoot in landbou

Nasie in Gesprek is weer dié jaar by NAMPO Oesdag om aktuele kwessies in die landbousektor te bespreek. Suid-Afrika se top denkleiers trek saam om ‘n stem vir die produsent en sy sleutelvennote te gee, asook gesprekke met Suid-Afrikaanse verbruikers aan te moedig en te stimuleer.

Lees Meer

//www.scenario.co.za/files/scenario/2015/Desember/nasie.jpg

Senwes se Nasie in Gesprek toon merkwaardige groei

Nasie in Gesprek het reeds in 2013 begin met die eerste produksies wat by die Nampo Oesdag as Senwes Toekomsfokus Gespreks-forum afgeskop het. ʼn Afrikaanse insetsel is op die Dagbreek-program uitgesaai.

Lees Meer