Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/12/next-scene.jpg

In die volgende Scenario

2019 loer al vir ons oor die bult en met dit fokus ons op Tegnologie en Innovasie. Kersfees 2018 is op hande waar Senwes HUB, Francois Strydom asook Danie Minnaar, Senwes Voorsitter van die Direksie hul Kersboodskappe met die produsente en landbougemeenskap deel.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/10/VideoK.jpg

Die koning van inhoud. Video is die aanlyn leier

Al ooit van die stelling gehoor 'waarom staan as jy kan sit of sit as jy kan lê?'. Wel, dieselfde beginsel is van toepassing wanneer dit by digitale media kom, waar mens die vraag kan vra: Waarom lees as jy kan luister, of luister as jy kan kyk?

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/10/hunting2.jpg

Digitale landbou - Die sleutel tot volhoubaarheid

Digitale landbou het die potensiaal om die volgende groot sprong in landbouproduktiwiteit en -effektiwiteit te ontsluit. Die kombinasie van gevorderde datawetenskap, sensors en behoorlike konnektiwiteit stel ons in staat om relevante inligting aan produsente te verskaf op 'n intydse basis, op die land. ​

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/10/NampoK.jpg

Senwes trots om deel van die eerste Nampo Kaap te wees

Senwes en twee van sy gesamentlike ondernemingsvennote, Hinterland en JDI, was trots om deel te wees van die eerste Nampo Kaap Landbou-ekspo wat by Bredasdorp Park in die Overberg gehou is vanaf 12 tot 14 September 2018.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/10/planting.jpeg

Senwes en SGS vat hande

Senwes en SGS het ’n suksesvolle samewerkingsooreenkoms gesluit in terme waarvan die lewering van dienste aan klante van albei entiteite, grootliks verbeter sal word.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/10/debt.jpg

Boerderyskuld - Stappe om die finansiële posisie van 'n boerdery te verbeter

Volgens statistieke van die Nasionale Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het boerderyskuld gedurende die periode 2014 tot 2017 met sowat R34 689 miljoen, oftewel 30%, toegeneem en is die verwagting dat dit gedurende 2018 die R160 000 miljoen vlak kan bereik, wat ’n skuldlas van sowat 35% sou impliseer.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/10/nextEd.jpg

In die volgende Senwes Scenario Someruitgawe

Dit is alweer tyd vir die Somer 2018 uitgawe van Senwes Scenario. Kan julle glo dis al die vierde uitgawe van ons herontwerpte tydskrif? Dit nadat ons die nuwe en verbeterde Scenario reeds in April bekend gestel het.

Lees Meer