Artikels

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/07/Senwes_IR_Cover_2021.jpg

Veerkragtigheid die sleutel tot Senwes se rekord finansiële resultate

  • 02 Julie 2021
  • 2593

Die finansiële resultate van die Senwes Groep van maatskappye toon ʼn verhoging in omset van 57,7% na R7,6 miljard (2020: R4,8 miljard), terwyl die verdienste voor rente, depresiasie en amortisasie met 61,1% gestyg het vanaf R0,6 miljard tot R1,0 miljard.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/02/nampo.jpg

2021 Nampo Oesdag Aankondiging

  • 05 Februarie 2021
  • 1981

Na 'n uitvoerende vergadering het Graan SA gister die uitstel van die 2021 NAMPO Oesdag tot 17-20 Augustus 2021 aangekondig, hoopvol dat die regeringsbeleid en -riglyne die uitgestelde datum toelaat. Graan SA sal die datum op 1 Junie 2021 evalueer en hersien indien dit deur die Nasionale Ramptoestand genoodsaak word.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/12/pressrelease.jpg

Senwes presteer goed in Covid-jaar

  • 04 Desember 2020
  • 1853

Die finansiële resultate van die Senwes Groep toon ‘n verhoging in omset van 80% na R3,517 miljard (2019: R1,954 miljard), terwyl verdienste voor rente, depresiasie en amortisasie met 49% gestyg het, naamlik van R343m tot R511m.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/07/white_maize1.jpg

Skenk mielies, kry saad en ondersteun jou gemeenskap

  • 03 Julie 2020
  • 2258

Suid-Afrikaners is nog altyd gekenmerk deur hul bereidwilligheid om uit te reik en ander by te staan in tye van nood en hiérdie karaktereienskap is weereens op die voorgrond. Talle projekte is vanuit verskeie oorde van stapel gestuur om ‘n helpende hand na behoeftiges uit te steek, waar die vernietigende effek van ontwrigte ekonomiese aktiwiteite baie meer sigbaar is.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/News/2020/07/financial_results.jpg

Senwes presteer in uitdagende makro-ekonomiese toestande

  • 03 Julie 2020
  • 2294

Die groep van maatskappye se finansiële resultaat vir die 2019/2020 boekjaar toon ‘n 7,8% groei tot R303m in wins toeskryfbaar aan ekwiteitshouers van die moedermaatskappy. Verdienste voor rente belasting, depresiasie en amortisasie het met 17,6%, vanaf R533m na R627m verhoog terwyl verdienste per aandeel met 5,4% na 178,3 sent per aandeel gestyg het.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/03/press_release.jpg

Senwes is gereed om te dien tydens die 21-dae nasionale staat van inperking

  • 02 April 2020
  • 3412

Senwes het 'n verantwoordelikheid om betekenisvolle bydraes te maak tot voedselsekuriteit in Suid-Afrika deur volhoubare landbou. Hierdie verantwoordelikheid strek oor verskeie segmente in die landbouwaardeketting wat onder andere die verskaffing van insette en meganisasieoplossings, graanhantering en -opberging en logistieke oplossings vir voedselprodusente en ander rolspelers in die waardeketting insluit.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/03/nampo.jpg

2020 Nampo Oesdag uitgestel

  • 20 Maart 2020
  • 4428

Die 2020 NAMPO Oesdag word na 11-14 Augustus 2020 uitgestel, gegewe dat die regering se beleid en riglyne die uitgestelde datum toelaat. Graan SA sal die datum teen die einde van Junie 2020 evalueer en hersien indien dit deur aangepaste regeringsregulasies benodig word.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2019/12/electricity.jpg

Beurtkrag: Landboukrisis dreig

  • 13 Desember 2019
  • 4191

“Eskom het Maandagaand fase-6 beurtkrag vanaf 18:00 tot 22:00 ingestel, wat die Suid-Afrikaanse ekonomie onkant betrap het,” sê Nicol Jansen, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Ekonomie en Handel.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2019/11/writers_awards.jpg

Landbouskrywers SA se toekennings

  • 18 November 2019
  • 2900

Van Suid-Afrika se voorste bydraers tot die landboubedryf is deur die Landbouskrywers SA vereer. Die geleentheid, wat geborg is deur Bayer, Rovic Leers, Santam Agri en Sanlam, gee erkenning aan die werk van diegene wat poog om voedselsekerheid en landelike ekonomieë te ondersteun.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/agrisa.jpg

Agri SA verwelkom Minister se voorneme om saam met georganiseerde landbou te werk

  • 18 Julie 2019
  • 2639

Agri SA is bemoedig deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, se begrotingsrede wat op 16 Julie 2019 in die Parlement gelewer is.

Lees Meer