By Senwes stel ons onself die toekoms voortdurend voor, sodat ons as ʼn agri-besigheid die toekoms vandag nog vir ons klante op die voorgrond kan stel.
Lees Meer
“Volhoubare waardetoevoeging vind nie in isolasie plaas nie, en daarom is dit belangrik dat besigheidslui as’t ware vanuit hul onderskeie operasionele loopgrawe na mekaar sal uitreik en sáám na werkbare oplossings vir die land se verskeie uitdagings soek.”
“Die kritiese element van hierdie samesmelting, wat ononderhandelbaar is, is die voortgesette diensverskaffing aan en betrokkenheid by aandeelhouers en produsente in a groter gekombineerde landboubesigheid met ‘n wyer voetspoor.” Dit is die mening van mnr Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van Senwes, na die Mededingingstribunaal Senwes se samesmelting met Suidwes goedgekeur het.
It took Senwes employees almost forty years to take action and established recreational opportunities in which all staff members could be involved. At first the distance between staff at head office and those stationed at the branches and depots posted a challenge to the integration of recreational activities.
The value development strategy, which was actively implemented from 2004, was initially accompanied by uncertainty and instability due to external pressure from investors that prevailed for the sake of optimising the industry, some staff members of the group were laid off, and eventually the staff count was reduced to 1091.
"Elke Suid-Afrikaner, al 57,5 miljoen, is eintlik direksielede van Suid-Afrika geïnkorporeerd en my vraag aan elkeen is: wat is jou strategiese plan om die maatskappy waarvoor jy verantwoordelik is, naamlik Suid-Afrika, vorentoe te vat?" sê Francois Strydom Senwes Groep HUB.
Hiermee wens ons as Senwes Equipment span u as gewaardeerde klant ’n voorspoedige en probleemvrye plantseisoen toe vir hierdie jaar. Ons glo en vertrou dat hierdie jaar vir u as produsent baie goeie oeste sal oplewer met die meeste looptyd op u toerusting.
Senwes en twee van sy gesamentlike ondernemingsvennote, Hinterland en JDI, was trots om deel te wees van die eerste Nampo Kaap Landbou-ekspo wat by Bredasdorp Park in die Overberg gehou is vanaf 12 tot 14 September 2018.
Senwes en SGS het ’n suksesvolle samewerkingsooreenkoms gesluit in terme waarvan die lewering van dienste aan klante van albei entiteite, grootliks verbeter sal word.
Senwes is ’n toonaangewende landboumaatskappy wat reeds 108 jaar lank graan hanteer en opberg – ’n ware vennoot van produsente en ander klante in sy bedieningsgebied. Die hart van Senwes is die landbou en die Senwes Grainlink Silobedryf is een van die hoofareas van hierdie hart. Daarom word daar deurlopend strategieë ontwikkel om waarde toe te voeg en kliënte te ondersteun.