Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/01/draf.jpeg

Ottosdal Draf & Trap hierdie naweek

Die tyd het gekom dat die spoke begin hol, die speke begin rol en die muskiete begin lol by die 2019 Ottosdal Draf & Trap waar talle landbou sowel as ander maatskappye betrokke is om die juweelgebeurtenis in die Noordwes provinsie vir die 26ste agtereenvolgende jaar aangebied word. Met Senwes wat vanjaar weereens ‘n borg is, is die maatskappy al sedert die heel eerste uitgawe in 1994 betrokke.

Lees Meer