Die nuwe John Deere winkel het einde Maart vanjaar sy deure by hoofkantoor geopen en sedertdien gaan dié winkel net van krag tot krag.
Die Suid-Afrikaanse ekonomie is tans in ʼn benarde posisie, en volgens Tito Mboweni, Minister van Finansies, sal daar na alle waarskynlikheid eers in 2024 ʼn ommeswaai wees. Desondanks dié somber werklikheid, het die landbousektor daarin geslaag om sy uitsette gedurende die eerste helfte van 2020 te verhoog.
Lees Meer
Suid-Afrikaanse verbruikers betaal sedert Junie vanjaar ongeveer 46% meer vir aartappels as ʼn jaar gelede. Dit beteken dat ʼn 10kg sak aartappels jou R83 uit die sak sal jaag, teenoor die gemiddelde prys van R34,40 aan die begin van die jaar.
In een van die ergste brande nog dié seisoen en die afgelope paar jaar, is sowat 100 000 ha in die Boshof/Dealesville/Hertzogville area verwoes. Derhalwe honderde stuks vee en wild wat doodgebrand het, het talle huise ook in die slag gebly.
Suid-Afrikaners in die somerreënstreek kan hulself voorberei vir baie warm dagtemperature wat aan hittegolftoestande grens tot en met die einde van die maand.
Die brande in groot dele van die Vrystaat en Noord-Kaap beïnvloed nie net die slagoffers wat daardeur geraak word nie, maar ook die landbouwaardeketting in totaliteit. Om dié rede is dit belangrik dat ons kragte saamsnoer en alles moontlik doen om die impak van dié tragedie aan te spreek.
15 October is International Rural women day. The day is earmarked to highlight the role that women play in carrying rural communities. The theme of this year’s International Rural Women’s Day is “Building rural women’s resilience in the wake of Covid-19”.
At the beginning of 2020, the USDA Foreign Agriculture Service citrus annual report predicted that the South African citrus industry would continue to grow strongly in the production and export of soft citrus, lemons, and limes in the 2019/2020 season.
It is World Food Day, and as one of the United Nations’ most recognised observances, it offers an important opportunity to bring much needed awareness to the issue of food security.
Ter wille van groter voedselsekerheid op huishoudelike vlak is dit belangrik dat kleinboere en kommersiële boere sterk en betekenisvolle vennootskappe vorm. Hierdie vennootskappe moet voorts deur voldoende staatshulpbronne ondersteun word.
If there is one thing the Covid-19 pandemic has taught us, it is the importance of bio- and food security. This not only contributes to customer satisfaction, but also to market confidence.
The rising grain prices, which over the weekend I highlighted their impact on the livestock sector, present upside risks also to South Africa’s food price inflation. This is a case although the pass-through of the recent price increases remains fairly muted, with “bread and cereals” category of the food price inflation basket rising by only 2.8% y/y in August 2020, marginally up from the previous month.
Die stygende graan- en oliesaadpryse kan ʼn negatiewe invloed op Suid-Afrikaanse lewendehaweprodusente hê, aldus Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom van die landbousakekamer Agbiz.
As dit kom by landboutoerusting en instandhoudingsoplossings is Senwes Equipment die produsent se aangewese keuse.
The minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko Didiza, announced the procedures to be followed when applying for state land. She also said that women and people with disabilities would be prioritised when allocating 896 farms measuring 700 0000 hectares of underutilised or vacant state land, which will be advertised over the next two weeks.
Statistics South Africa released the Quarterly Labour Force Survey data for the second quarter of 2020. We had all braced ourselves for a notable increase in unemployment figures, the stats tell a complicated story.
Funding meaningful transformation remains a strategic priority for the South African Cultivar and Technology Agency (SACTA). This is according to its Chairman, Deon van Rooyen.
Following World Rabies Day, the message from the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD) is clear: rabies is 100% preventable by means of vaccinations.
“Hoewel dit op die korttermyn lyk of die landbou gespaar is, gaan die ekonomiese inkrimping op die langtermyn na die sektor begin deurwerk en dit voorspel slegte nuus.” Dit is die mening van Francois Strydom, Senwes Groep Hoof Uitvoerende Beampte.
Terwyl die koronaviruspandemie ʼn demper op byna alle ekonomiese aktwiteite geplaas het, wil dit voorkom asof die pandemie vir sitrusprodusente ʼn gulde markgeleentheid bied.
In die swak ekonomiese klimaat is finansiering vir produsente lank reeds nie meer ʼn gegewe nie. Hierdie tendens kan onder meer toegeskryf word aan die probleme by die Land Bank, wat sowat 30% van die landbou finansier, asook die feit dat banke se kredietrisiko verhoog en hul kredietkriteria verander.
The Senwes Scenario is now exclusively available online! Disruptions caused by the outbreak of the coronavirus accelerated the drive to a more easily accessible, innovative Scenario. Gone are the days of you having to wait for your Scenario to come in the mail, you now have access to it at the click of a button.
It is all systems go for the establishment of a multinational technical task team to investigate and facilitate greater market access between South Africa and the United States (US).
The agriculture sector has been lauded as one of the sectors that has kept the economy afloat during the difficult months following the hard lockdown that commenced on March 27, 2020. Along with agriculture being declared an essential service, good weather conditions boosted crop prospects, allowing farmers to plant 7% more hectares of grain and oilseed crops.
Die primêre doel van ‘n voerkraal is om voer, die bron van voedingstowwe, na ‘n hoëwaarde eindproduk, karkas, om te sit. Die biologiese produktiwiteit van hierdie proses word deur lewendemassagroei oor ‘n periode en die voeromsettingsverhouding van voer na karkas gemeet. Hierdie produktiwiteit word grootliks deur die bestuur van vrywillige voerinname bepaal.
Die diagnose is gemaak, en dit voorspel niks goeds vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie. Die jongste verslag deur Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) toon ʼn inkrimping van 51% in die Bruto Binnelandse Produk (BBP) vir die tweede kwartaal van 2020.
In Mei vanjaar het die Nasionale Landboubemarkingsraad se vraag-en-aanbodkommitee bereken dat Suid-Afrika tydens die 2020-’21 bemarkingsjaar ʼn geraamde 2,2 miljoen ton mielies sal uitvoer.
“Daar was lanklaas soveel goeie geleenthede vir produsente soos wat tans die geval is. Om die waarheid te sê, hierdie is een van daardie seisoene wat net elke twintig of dertig jaar voorkom.” Dit is aldus Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van die Senwes Groep.
Senwes se wortels is stewig in die landbou geanker, en gedurende 2020 kyk dié landboumaatskappy terug op ‘n ryk en trotse geskiedenis wat oor 111 jaar strek. Die verhaal van die Senwes-groep is gegrond op ‘n klantgerigte visie en getuig van innovasie en aanpassing van geslag tot geslag.
“As ‘n bedryf moes ons oor die bestek van die laaste twee tot vier jaar baie uitdagings oorkom, maar ek glo dat die lesse wat ons geleer het, ons toekomsfiks gemaak het.” Dit is die mening van Johann Kotzé, Hoof Uitvoerende Beampte van die Suid-Afrikaanse Vark Produsente Organisasie (SAVPO).
The latest fuel price adjustment, as announced by the Minister of Mineral Resources and Energy, Gwede Mantashe, has farmers breathing a sigh of relief ahead of the start of planting season.
“Die kritiese element van hierdie samesmelting, wat ononderhandelbaar is, is die voortgesette diensverskaffing aan en betrokkenheid by aandeelhouers en produsente in a groter gekombineerde landboubesigheid met ‘n wyer voetspoor.” Dit is die mening van mnr Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van Senwes, na die Mededingingstribunaal Senwes se samesmelting met Suidwes goedgekeur het.
Poverty is a dire reality in South Africa. Even before the commencement of the lockdown in March, the economy had entered a technical recession with two successive quarters of economic decline. With the coronavirus in full swing the economy remains under immense pressure and vulnerable communities are faced with severe food security concerns.
As announced on 18 August 2020, the Competition Tribunal approved the merger between the Senwes Group of Klerksdorp and the Suidwes Group of Leeudoringstad. As part of the approval agreement, the merging parties undertook to enhance their current offering to black emerging farmers.
As lockdown regulations are further relaxed and South Africa prepares to fully reopen its economy, it is important to pause and reflect on the lessons learned from the Covid-19 crisis. This is especially applicable within the agricultural value chain.
South African wine producers, like their global counterparts, are left reeling from the negative effects of the Covid-19 pandemic on the industry. An initial ban, imposed when lockdown began at the end of March, lasted for nine weeks – and for five of those weeks, wine exports were also banned. On 12 July, amid soaring rates of Covid-19 infections, President Cyril Ramaphosa re-imposed the ban on the sale, dispensing and distribution of alcohol.
It is estimated that the recommencement of the ban on alcohol sales would affect up to one million people working within this industry value chain. This includes the likes of producers, manufactures, wholesalers and retailers of beer, wine, spirits and flavoured alcoholic beverages.
The twelfth session of the Agricultural Value Chain | Discussion series continues to explore the value chain and its different components. This time, the series takes a closer look at the Tobacco industry, with considered commentary on the recent ban on the sale of tobacco products in light of the covid-19 pandemic.
Wilson Giel is a developing farmer success story. Fresh on the heels of his impressive wheat harvest, Scenario visited him on his farm AfgriFarmer, Harstwater, Phokwane municipality to talk to him about the growing pains, challenges and wins that he has experienced on the journey to farming success. A civil engineer by profession, he decided to give that up to pursue his farming passion.
As ‘n baie matige en gemaklike mens, is daar baie min goed wat my van stryk af bring. Maar die bespreking van die beste all round kaliber is een wat my dwars in die krop steek. Die grootste rede vir die gevoel is dat die antwoord - “want ek het een”, eintlik geen water dra nie, en in die meeste gesprekke gereeld opduik. Kom ons kyk of ons met feite dalk nader aan ‘n goeie all round kaliber antwoord kan kom.
Die uitbreek van die Covid-19 pandemie het alle besighede op 'n verskeidenheid vlakke geaffekteer. Sommige besighede se aktiwiteite het tot stilstand gekom, terwyl ander dit weer vinnig moes hersien en wyses moes vind om aan te gaan, ongeag die unieke en uitdagende omstandighede.
Favourable weather conditions have secured positive predictions for the South African agriculture sector’s maize harvest for 2019/2020. According the South African Crop Estimation Committee, South African maize farmers are expected to harvest 38% more grain in the 2019/2020 season compared with the previous season.
Wat moet in aanmerking geneem word? Voer is die grootste enkele koste in beesproduksiestelsels en is alternatiewe en goedkoper voer altyd in oorweging. Daar is verskillende roumateriale wat in herkouervoer ingesluit kan word en is daar nie noodwendig enige spesiale aspekte wat oorweeg moet word nie.
Covid-19 has brought about many unprecedented changes in our lives over the past few weeks with lasting effects on individuals, families, companies, industries, countries… in fact globally.
Optimale saaiboerderypraktyke begin met betroubare monsterneming en ‘n goed beplande bekalkingsprogram. Sodoende word die pH-vlakke reggestel tot op die vlakke wat gewasse nodig het om optimaal te groei.
Agri SA doen ‘n beroep op die regering om waaksaam te wees wat handel in landbouprodukte betref. Globaal, het die afname in vraag na landbouprodukte aanleiding gegee tot voorraadsurplusse en oorvol bergingsfasiliteite.
The eleventh session of the Agriculture Value Chain | Discussion series is a two-part discussion tackling issues that constrict youth inclusion and transformation in the South African agricultural landscape.
Farming is a business. Like any business, farming businesses require funding in order to perform at peak productivity.
Suid-Afrikaners is nog altyd gekenmerk deur hul bereidwilligheid om uit te reik en ander by te staan in tye van nood en hiérdie karaktereienskap is weereens op die voorgrond. Talle projekte is vanuit verskeie oorde van stapel gestuur om ‘n helpende hand na behoeftiges uit te steek, waar die vernietigende effek van ontwrigte ekonomiese aktiwiteite baie meer sigbaar is.
Die groep van maatskappye se finansiële resultaat vir die 2019/2020 boekjaar toon ‘n 7,8% groei tot R303m in wins toeskryfbaar aan ekwiteitshouers van die moedermaatskappy. Verdienste voor rente belasting, depresiasie en amortisasie het met 17,6%, vanaf R533m na R627m verhoog terwyl verdienste per aandeel met 5,4% na 178,3 sent per aandeel gestyg het.
It may seem sudden to us, it may also seem like we are living through exceptionally unique circumstances, but history has seen it all before. Disease and plague have been a part of history for as long as the earth has existed.
Volgende twee maande is kritiek vir oes – Thys Grobbelaar | 15 Januarie 2021
Nog neerslae vir Januarie en Februarie voorspel | 15 Januarie 2021
Totsiens sprinkane danksy slim tegnologie | 15 Januarie 2021
Grootste koringoes in 18 jaar verwag | 22 Januarie 2021
In the Senwes Scenario | 15 Januarie 2021
Brandstofprysskok wag straks op Jan Publiek | 22 Januarie 2021
Goeie trekkerverkope vir 2021 voorspel | 22 Januarie 2021
Goeie neerslae laat SA damvlakke styg | 22 Januarie 2021