Die seisoen se tweede oesskatting




Senwes Bestuurder Graanmakelaars, Frans Dreyer plaas die syfers in perspektief en deel met ons die faktore wat die finale skatting kan beïnvloed.