Raad vir klante | ‘n trotste inisiatief van Senwes

  • 24 April 2020
  • 2690
  • nuus




Wat doen ek en my besigheid nou? - Theo Vorster praat oor klante en hul besighede nou op moet fokus. Hy verwys spesifiek na kontanvloei, jou kernbesigheid en die rolspelers aan beide kante van jou in die waardeketting. Hierdie is die vierde video in die reeks waar Senwes sy klante, primêre produsente en prosesseerders, raad gee oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer.