http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/03/skaap.jpg

Toestande ideaal vir die voorkoms van haarwurms

  • 05 March 2021
  • 2284

Die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa) raai alle veeboere aan om op hul hoede te wees vir haarwurm nadat dié veesiekte in al nege provinsies aangemeld is. Die voorkoms van dié parasiet word toegeskryf aan die warm en nat toestande wat tans in die somerreënvalstreek ervaar word.

Read More