Latest News

  • 13 May 2022
  • 112

Bek-en-klouseer | Beheergebied vergroot

Die nuwe grense van die bek-en-klouseer beheergebied is onlangs in die Staatskoerant gepubliseer. Dié nuwe grense is onder die Dieregesondheidswet 35 van 1984 afgekondig en vergroot die bestaande beheergebied in KwaZulu-Natal en Limpopo.

  • 13 May 2022
  • 106

Weervooruitsigte gunstig vir strooptyd

Volgens Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige, is dit tans onseker of die reën wat vir volgende week voorspel word, wel gaan realiseer.

  • 13 May 2022
  • 102

Sharon Fruit harvest starts

South African Sharon Fruit growers have started their 2022 harvest, with the promise of a good crop of excellent quality.


In die skietgemeenskap is die dopontwerp van ’n kaliber soms net so ’n groot besprekingspunt soos kaliberkeuse. ’n Kaliber bestaan juis uit ’n koeël met ’n sekere deursnit wat in ’n spesifieke dopontwerp pas. ...