El Nino of Nie-El Nino? Weervoorspellers weet tans self nie mooi wat die see-oppervlaktemperature in die sentrale Stille Oseaan wil maak nie. Gelukkig vir weervoorspellers is daar die konsep van “waarskynlikhede” wat gebruik word om onsekerheid uit te druk maar vir ‘n besluitnemer is daar nie waarskynlikhede nie: dit is óf ‘n “Ja” óf ‘n “Nee” en nie byvoorbeeld ‘n 50% kans vir iets om te gebeur soos voorspellers dit uitdruk nie.
Die Covid-19-pandemie het nie net mense se leefwyse drasties verander nie, maar ook ʼn besliste uitwerking gehad op bestedingspatrone en verbruikersvertroue, aldus die navorsingsmaatskappy Ipsos.
Lees Meer
Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Suiweltoekennings is ʼn enkele produk vir ʼn ongeëwenaarde derde keer as die nasionale Suiwelproduk van die Jaar aangewys. Lactalis South Africa (LSA) is met dié top erkenning vereer vir sy 10-maande volwasse Gouda wat hoofsaaklik vir die winkelgroep Woolworths geproduseer word.
April merk die begin van die pluk-en pakseisoen van Suid-Afrikaanse sharonvrugte, en kwekers van dié eksotiese vrug met sy kenmerkende blink oranje skil, is versigtig optimisties oor vanjaar se oespotensiaal.
Dit is met groot opgewondenheid dat Senwes Equipment aankondig dat hy – en sy meganisasievennoot JDI, voortaan ook as agente vir die nuut bekendgestelde John Deere Construction & Forestry Equipment-reeks sal optree.
Die Automobiel-Assosiasie (AA) is van mening dat die regering nie langer die gevolge van ernstige stygings in brandstofpryse kan ignoreer nie, en daarom dringend moet besin oor die toenemende druk wat op verbruikers geplaas word te midde van al groterwordende finansiële uitdagings.
Die tamatieprodusent ZZ2 het aangedui dat tamaties teen die Paasnaweek nie net meer geredelik beskikbaar sal wees nie, maar ook meer bekostigbaar sal wees.
Wat is groen van kleur met ʼn gladde skil en naastenby so groot soos ʼn druiwekorrel? ʼn Kiwibessie, natuurlik. Dié klein boetie van die bekende kiwivrug is dalk nog nie baie bekend in Suid-Afrika nie, maar bied ʼn gulde geleentheid aan plaaslike produsente.
Almal is dit eens: die Suid-Afrikaanse padinfrastruktuur laat veel te wense oor. Dit is veral provinsiale en plaaslike paaie wat motoriste met die hande in die hare laat, meer nog na goeie reënneerslae.
Die Suid-Afrikaanse granaatbedryf beleef tans ʼn bloeiseisoen, maar die ontwrigting wat deur die Covid-19-afsonderingstydperk op uitvoerhawens veroorsaak is, dreig om die opgewondenheid oor dié positiewe groei te demp.
Harvest time is upon us. A season for yielding the fruits of the hard labour put in during the planting season and in the months following that. In this edition of Scenario, we look at what experts say we can look forward to in terms of crop estimations in the grain and oilseeds industries.
Senwes Equipment nou ook 'n handelaar vir John Deere konstruksie en bosbou-toerusting | 01 April 2021
Nog ʼn brandstofskok wag op vuisvoos verbruikers | 01 April 2021
Nat toestande sorg vir duur tamaties | 01 April 2021
Gouda maak geskiedenis tydens SA Suiweltoekennings | 08 April 2021
Verbruikers kook, eet en koop anders tydens pandemie | 08 April 2021
Bedryf versigtig optimisties oor groot sharonvrugte-oes | 08 April 2021