Artikels

Kynoch kondig die aankoop van Sidi Parani aan

  • 29 Maart 2019
  • 717

Gauteng, Suid-Afrika: Kynoch Kunsmis, ‘n afdeling van Farmisco (Edms.) Bpk. en ‘n toonaangewende plantvoeding produsent en verspreider, het op 26 Februarie toestemming van die Kompetisie Kommissie ontvang vir die suksesvolle verkryging van die oorblywende 51% in Sidi Parani. Kynoch (deur middel van die houermaatskappy, EIHL) is nou ‘n 100% aandeelhouer in Sidi Parani.


http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/08/agm.jpg

2019 Senwes en Senwesbel Algemene Jaarvergaderings vind plaas

  • 23 Augustus 2019
  • 240

Die Senwes en Senwesbel Algemene Jaarvergaderings het gister, 22 Augustus 2019, by The Barn konferensielokaal, Senwes Hoofkantoor in Klerksdorp plaasgevind. Nie-uitvoerende direkteur Simon Mohapi het die verrigtinge geopen met die boodskap dat ons in baie onsekere tye leef terwyl ons poog om die land te herbou. Die strategie en resultate is aangebied deur Senwes Groep HUB, Francois Strydom, sowel as Senwes Groep HFB, Corné Kruger

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/08/nesting.jpg

In die volgende Senwes Scenario – Fokus op Tegnologie

Kan julle dit glo! Ons is amper deur die winter en die Lente-uitgawe van Senwes Scenario is in die pos oppad na al die duisende intekenare en in hierdie uitgawe fokus ons op tegnologie.

Lees Meer

 http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/news/2019/08/110_bylae.jpg

Senwes bedien van plaashek tot meuldeur

  • 16 Augustus 2019
  • 201

Die Senwes Groep bedien al vir meer as 110 jaar die landbou- en voedselsektor. Dié diensaanbod het oor 110 jaar uitgebrei met innoverende oplossings tot die geïntegreerde sakemodel waarop Senwes vandag steun om 'n betekenisvolle bydrae tot voedselsekuriteit in Suid-Afrika te maak.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/thobotrust/articles/2019/07/itokesetseng2.jpg

Thabo van Zyl tells more about the vegetable project at Itokisetseng Combined School Language

  • 16 Augustus 2019
  • 174

Senwes Director, Thabo van Zyl, explains how the entire community in and around Itokisetseng benefits from the vegetable project, which was established in collaboration with Thobo Trust, Senwes' BBBEE partner, at the school, in Wesselsbron.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/prontuitT.jpg

Thobo Trust en Itokisetseng op kykNET Prontuit

Die Thobo Trust-geborgde projek by Laerskool Itokisetseng is op 29 Julie 2019 op kykNET se Prontuit-program aangebied. Die program kyk na die onontbeerlike rol wat plaas- en landelike skole in die opvoeding van leerlinge in afgeleë gebiede speel.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/thobotrust/articles/2019/07/itokesetseng1.jpg

Thobo Trust launches School Vegetable Garden Project at Itokisetseng

  • 02 Augustus 2019
  • 193

Thobo Trust, the Senwes Group’s BBBEE and socio-economic partner, began work on a school gardening project on 23 October 2018. The launch of the project was held on 14 March 2019 at Itokisetseng Combined School, a stone’s throw away from the Senwes Losdoorns Silo.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/nuwestroop.jpg

Klim in die kajuit van die S780 John Deere Stroper met dié 360° video

Vroeër vandeesweek het die vierde Senwes Equipment Stroper- en Tegnologiedag plaasgevind. Dié keer naby Hoopstad waar die S780 John Deere stroper tentoongestel is. Kyk die video vir ‘n 360° perspektief vanuit die kajuit terwyl daar gestroop word.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/news/2019/07/agbiz_release.jpg

Agricultural market viewpoint: what to make of Minister Didiza’s latest budget vote speech?

In her first policy speech as Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko Didiza’s message was centred on the ethical and efficient implementation of the department’s programmes, as well as the collaboration with stakeholders in the sector. Although it was her first policy speech, it, however, cannot be read as a blueprint of the department for a number of reasons that we outline below.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/senwes/news/2019/03/senwes_spinners.jpg

Senwes Spinners op SuperSport Extra

Die 13de jaarlikse Senwes Spinners kriekettoernooi het vanaf 15 tot 17 Maart 2019 plaasgevind met die finaal wat by Senwes Park in Potchefstroom plaasvind. SuperSport Extra was daar om die wedstrye te dokumenteer.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/SiloF.jpg

Reuse sukses vir eerste Senwes Silofees

Die heel eerste Senwes Silofees het op Saterdag, 20 Julie in Wesselsbron by die Hoërskool Sandveld plaasgevind en was 'n enorme sukses. Hier vertel Thabo van Zyl, Senwes Direkteur en die organiseerder van die fees meer oor die dag se verrigtinge. Senwes Hoof Uitvoerende Beampte, Francois Strydom, praat ook verder oor Senwes se betrokkenheid in gemeenskappe en by aksies soos dié.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/news/2019/07/mandela_day_press_release.jpg

Senwesters wys hul slag tydens Mandeladag

Op Donderdag, 18 Julie 2019 was dit tyd vir die tiende herdenking van Internasionale Nelson Mandeladag om Madiba se verjaarsdag te vier. Soos gebruiklik het Senwesters weereens hand in eie boesem gesteek en hul 67-minute toegewy aan aksies wat ‘n volhoubare verandering in die gemeenskap teweegbring.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/agrisa.jpg

Agri SA verwelkom Minister se voorneme om saam met georganiseerde landbou te werk

  • 18 Julie 2019
  • 199

Agri SA is bemoedig deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, se begrotingsrede wat op 16 Julie 2019 in die Parlement gelewer is.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/climate_change.jpg

Climate change adds uncertainty over global maize supplies

Erratic weather conditions and more frequent droughts and floods are exacerbating uncertainty in the agricultural sector. While these have largely been a phenomenon of sub-Saharan Africa and Asian countries, the Americas are also starting to experience these harsh conditions.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/radioteam.jpg

Senwes Graanmakelaars personeel kry hul oomblik van roem

“In die toekoms sal almal vir 15 minute wêreldbekend wees,” het Andy Warhol, ’n Amerikaanse kunstenaar en regisseur, wat ’n leierfiguur in die wêreld van visuele kunste bekend as pop art, was. Dit blyk nou dat Andy se woorde waar geword het vir die personeel by Senwes Graanmakelaars.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/lambram.jpg

Voeding en versorging van ramlammers

Die ram lewer ’n fenomenale bydrae tot suksesvolle kuddebestuur en -verbetering. Die genetiese potensiaal van die ramlam word reeds deur die produsent se bestuurspraktyke beïnvloed, vanaf ses weke voor lamtyd.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/senwes/articles/2018/08/Boertjiefeeslogo20182.jpg

Die Bultfontein Boertjiefees beloof om een vir die boeke te wees

Dié egte plattelandse fees, in samewerking met Senwes, vind vanjaar op 30 en 31 Augustus plaas en is belaai met kompetisies, vermaak vir oud en jonk, musiek vanaf die Senwes uitsaai-eenheid, ‘n pretpark vir die kleingoed, kontantkroeg en hope stalletjies te kies en te keur.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/jongboer_free_state.jpg

Vrystaat Jongboer van die Jaar van Port Arlington

Herman Janse van Rensburg van Port Arlington is aangewys as die 2019 Vrystaat Jongboer van die Jaar. “Jong boere moet ophou google vir potensiële oorsese geleenthede - google eerder geleenthede in Suid-Afrika,” het die pas gekroonde wenner gesê.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/change.jpg

Senwes 110 - Die koms van die vryemark en die ontbinding van beheerliggame

Die koms van die vryemark en die ontbinding van beheerliggame het gelei tot die liberalisering van markte en het ’n nuwe era vir landboubemarking in Suid-Afrika ingelui. Dit het gelei tot groter deursigtigheid in prysvorming en produsente moes ook nuwe bemarkingsvaardighede aanleer. Vervolgens ’n bondige oorsig oor die aanloop tot die proses.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/heifercow.jpg

Vervangingsverse - Met goeie bestuur die belangrikste bateklas op jou plaas

Indien ’n beesboer die verskillende produksiesiklusse van sy beeskudde as beleggingsmoontlikhede in verskillende bateklasse moes groepeer, sou ’n mens kon sê dat daar verskillende beleggingsmoontlikhede vir die onderskeie bateklasse bestaan, met verskillende opbrengsmoontlikhede. Een so ’n bateklas in elke boer se portefeulje, is vervangingsverse.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/06/jongboer.jpg

Wenner van die 2019 Agri NW Jongboer-toekenning!

  • 27 Junie 2019
  • 343

Die Senwes geborgde 2019 Agri NW toekennings het aan alle verwagtinge voldoen en Dawie Rothmann, ’n jong graan- en groenteboer in die Brits-gebied, het met die louere weggestap.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/06/gordon.jpg

Senwes Equipment host harverster and technology day

  • 27 Junie 2019
  • 270

Gordon Culp, John Deere Director, Crop Harvesting Product Planning & Partnering, was at the Senwes Equipment Harvest and Technology day all the way from the worldwide headquarters of Deere and Company which is based in Moline, Illinois in the USA. ​

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/global/images/nationinconversation/2019/promo_videos/ep13/nic.jpg

Die wêreld van sitrus word in die laaste episode van Nasie in Gesprek verken

  • 27 Junie 2019
  • 363

Seisoen vyf van die Nasie in Gesprek televisiereeks het tot ‘n einde gekom en in hierdie episode verpak ons alle aspekte van die sitrusbedryf.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/06/readmag.jpg

Die volgende Senwes Scenario fokus op vee

Kan julle dit glo, die 2019 nasionale verkiesing is reeds verby, Senwes het 110 jaar oud geword en ons is al klaar halfpad met 2019 met 2020 wat al klaar vir ons oor die bult loer, en met dit fokus ons op een van die belangrikste aspekte die tyd van die jaar, naamlik vee.

Lees Meer

https://www.nasieingesprek.co.za/media/2067/screenshot-2019-06-20-at-102655.jpg

Nasie in Gesprek in ‘n neutedop

  • 20 Junie 2019
  • 352

Die week is Nasie in Gesprek steeds in die Hartswater-omgewing en fokus op pekanneute en hoe pekanneutaanplantings groei terwyl daar ook na faktore wat dié aanplantings beïnvloed, gekyk word.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/06/aardklopedit.jpg

Senwes weer deel van Aardklop

  • 20 Junie 2019
  • 468

Senwes is vanjaar weer met trots deel van Aardklop, die land se voorste Afrikaanse kunstefees. Moet dit nie misloop nie, dagboek nou jou gunsteling vertonings en opvoerings.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/01/rifle.jpg

Hoe bepaal ek of my geweer akkuraat is?

  • 13 Junie 2019
  • 806

Om ’n drieskootgroepering op 100m te skiet met die skote wat mekaar sny, is sekerlik ’n bewys dat my geweer akkuraat is. Maar is dit die enigste maatstaf wat ons moet gebruik om te bepaal of ’n geweer akkuraat is?

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/global/images/nationinconversation/2019/promo_videos/ep11/nic.jpg

Nasie in Gesprek fokus op katoen

  • 13 Junie 2019
  • 284

Jou lakens, denims, onderklere en T-hemde word gedeeltelik of in totaliteit van katoen gemaak. Hierdie veelvlakkige produk is baie populêr in die Suid-Afrikaanse klimaat en daarom neem Nasie in Gesprek hierdie week die skilderagtige roete na die Noord-Kaap tot in Hartswater in die Vaalharts-gebied om katoenproduksie in dié omgewing te verken.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/senwes/news/2019/05/spinners/spinners_release.jpg

‘n Laaste lopie vir Senwes Spinners gedurende die 2018/19 seisoen

  • 13 Junie 2019
  • 272

Senwes en Noordwes Krieket sal eerskomende naweek, 14- 16 Junie 2019 die Senwes Spinners High Performance span in Potchefstroom huisves. Leerders van verskeie skole is deur die loop van die jaar vanuit die Senwes Spinners toernooi gekies en vorm sodoende die High Performance span wat verskeie wedstryde in die High Performance program teen Matlosana Hub speel.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/11/thought.jpg

Afhandeling van die algemene aanbod aan KLK aandeelhouers

  • 06 Junie 2019
  • 409

Die Senwes Groep en die KLK Onafhanklike Raad verwys die Senwes Groep aandeelhouers en die KLK aandeelhouers onderskeidelik na die kennisgewing van 20 Mei 2019 rakende die Aanbod van die Senwes Groep aan KLK Aandeelhouers (“die Aanbod’) en bevestig hiermee dat die Aanbod afgehandel is en geïmplementeer word ingevolge die bepalings daarvan.

Lees Meer

http://www.nasieingesprek.co.za/media/2065/nic.jpg

Nasie in Gesprek gaan jou beslis hierdie week beetkry

  • 06 Junie 2019
  • 301

Hierdie week lê Nasie in Gesprek besoek af by Brits in die Noordwes provinsie waar ons die veelsydige beet gaan beetpak. Tydens hierdie episode leer ons meer oor hierdie baie veelsydige voedselsoort. Het jy al byvoorbeeld beetskyfies beetgekry?

Lees Meer