https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2022/January/tlu.jpg

TLU SA | Laat brandstofprys verlaging by verbruikers uitkom

  • 07 January 2022
  • 396

TLU SA is verheug oor die verlaging van die prys van diesel en petrol wat vroeër die week in werking tree, sê mnr. Henk van de Graaf, TLU SA streeksvoorsitter: Noord en lid van TLU SA se uitvoerende komitee.

Read More