Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/10/verloof.jpg

Senwes Silo die dryfveer van liefde

Wanneer dit tyd is vir ‘n man om die GRÓÓT vraag te vra, kan ‘n restaurant of seetoneel seker deug, maar as jy jouself as Vrystater midde-in die landbouwêreld bevind, moet jy met iets spesiaals vorendag kom, “iets anders, iets heeltemal onverwags”. Tot die redding is Senwes Grainlink se Attie silo, wat sowat 20km buite Kroonstad geleë is.

Lees Meer