http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/02/crops.jpg

Die rol van dekgewasse in grondgesondheid

Dekgewasse word deesdae onvoorwaardelik saam met woorde soos grondopbou, grondgesondheid, volhoubare landbou asook grondherlewing of bewaringslandbou genoem. Dekgewasse vorm dus die kern of die belangrikste aspek in enige van hierdie ideologiese benaderings.

Read More