MySenwes - Hulp
Indien jy enige probleme of navrae het, kontak asseblief die MySenwes Hulplyn:
 

Registrasie

   Registrasie User Guide / Handleiding

Nadat jy op die "Registeer"-knoppie geklik het, sal 'n e-pos na hierdie adres gestuur word met verdere instruksies om jou te deur die res van die registrasieproses te lei. Hierdie is die eerste van twee stappe.

Indien jy nie oor 'n e-posadres beskik nie, kan jy hier klik om 'n artikel te lees met stap-vir-stap-instruksies oor hoe om 'n gratis e-posadres te skep.


Stap 1 - Registreer jou e-posadres
E-posadres