Scenario

Nuutste Nuus

Vul die voergaping in die koelmaande

Dis nou die tyd om 2018 se potensiële gapings in jou voervloei te identifiseer. Daar is ‘n PANNAR groenvoer en Japannese Radys beskikbaar om die gapings aan die einde van herfs, deur die winter of in die vroeë lente te vul.

Die impak van landboubewaringspraktyke op grondgesondheid

Ondersoek na die impak van landboubewaringspraktyke op grondgesondheid as belangrike faktor in volhoubare droëland-mielieproduksiestelsels op semi-droë sanderige gronde met watertafels in die Noordwestelike Vrystaat.

Vir Senwes klant en Graan SA Graanprodusent van die Jaar gaan dit oor waardetoevoeging

Senwes klant en Graan SA Graanprodusent van die Jaar, AC van Wyk, sê dit gaan oor die waarde wat jy toevoeg tot enigiets wat jy in die lewe doen.


Op ‘n plaas sowat 6 km vanaf Nampopark naby Bothaville, ontmoet ek die twee jong boerseuns Willem (21) en Gert Junior (19) Stols. Dié twee agtermekaar produsente het einde Januarie 2017 die blink gedagte gehad om ʼn kuierplek in die lande te skep. Reg bo-op ʼn spilpunt!...


Volg ons op Twitter