Artikels

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/03/chicken.jpg

Veldtog fokus op belang van die gebruik van Suid-Afrikaanse kommoditeite

"Hierdie veldtog is 'n praktiese manier om vir die verbruiker die prentjie te skets van hoekom dit beter is om plaaslik vervaardigde produkte te koop eerder as ingevoerde produkte. Plaaslike produkte het die hele waardeketting agter die produk wat werksgeleenthede en waardeskepping in SA ontsluit," sê Senwes Groep HUB, Francois Strydom.

Lees Meer