Die Senwes Groep van Maatskappye verwelkom op 1 Februarie 2023 ʼn nuwe Hoof Finansiële Beampte (“HFB”). Die aanstelling van Carl Klingenberg (44), volg na die bedanking van Corné Kruger vroeër vanjaar.
Lees Meer