Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/01/Ottosdal.jpg

Ottosdal Draf en Trap betree ‘n nuwe era – 26ste uitgawe in 2019

Die beste uitvoerproduk van die landboudorpie Ottosdal is verseker die Ottosdal Draf en Trap wat vanjaar op Saterdag 26 Januarie 2019, hulle 26ste bestaansjaar gevier en so die eerste goue stap gegee na 50 jaar nadat hulle in 2018 hul silwer 25-jaarvieringe in styl gevier het.

Lees Meer

https://www.scenario.co.za/media/Global/images/Scenario/News/2018/02/ottosdal.jpg

Draf en Trap is Ottosdal se juweel van ‘n uitvoerproduk

Kaapstad het met Tafelberg een van die sewe nuwe wonders van die wêreld, Calvinia het die wêreld se grootste posbus, Oudtshoorn het wêreldbekende Kangogrotte, en Ottosdal het die welbekende Draf en Trap.

Lees Meer