Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/10/hunting2.jpg

Digitale landbou - Die sleutel tot volhoubaarheid

Digitale landbou het die potensiaal om die volgende groot sprong in landbouproduktiwiteit en -effektiwiteit te ontsluit. Die kombinasie van gevorderde datawetenskap, sensors en behoorlike konnektiwiteit stel ons in staat om relevante inligting aan produsente te verskaf op 'n intydse basis, op die land. ​

Lees Meer