Artikels

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/news/2019/03/Soya.jpg

Rooiligte flikker weens oneffektiewe gewasverdeling

Francois Strydom, Groep HUB van Senwes, sê daar word te veel van sekere gewasse op 'n langtermynbasis in Suid-Afrika geplant. Hierdie oneffektiewe gewasverdeling en veral SA se wisselboubenadering is te lank agterweë gelaat.

Lees Meer