Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/02/magazines.jpg

In die volgende Senwes Scenario

Die jaar het talle uitdagings en omrede fokus Senwes Scenario op die tema waar ‘n kopskuif in landbou nodig is. In die volgende uitgawe gesels ons met Senwes Hoof Uitvoerende Beampte, Francois Strydom rakende die regte besigheidskopskuif vir 2019.

Lees Meer