Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/08/equipfix.jpg

Voorbereiding vir die komende seisoen

Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer produsente die masjiene uit die stoor trek en afstof vir die nuwe plantseisoen. Die bul by die horings pak en al die uitdagings en elemente in die gesig staar om weereens die lande voor te berei vir nog ’n jaar se plantseisoen.

Lees Meer