Senwesgebied ontvang meeste reënval in April in 104 jaar - 188.7 mm. “Dis reen dis wind dis water en die son kom eers weer later,” het Danie Niehaus gesing. En vir produsente in die Senwes-gebied was dit omtrent dieselfde geval die afgelope amper 4 en ‘n half weke van April 2019.
Lees Meer