Raad vir klante | Wat is die verskil tussen paniek en beplanning?





Hierdie is die sesde video in die reeks waar Senwes sy klante, primêre produsente en prosesseerders, raad gee oor hoe om die COVID-19 pandemie te hanteer.