http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2020/11/vouchers.jpg

Insetbewyse poog om bestaansboere te bemagtig

  • 06 November 2020
  • 2181

Die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, het aangekondig dat haar departement, as deel van die regering se ekonomiese herbou-en herstelplan, insetbewyse aan bestaansboere gaan bied ten einde volhoubaarheid te help verseker

Read More