Artikels

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/scenario/News/2020/06/umbrella.png

'AVC Food Umbrella' kry momentum

​Senwes vat hande met landboubesighede en rolspelers in die waardeketting met die loodsing van die 'Agri Value Chain Food Umbrella’. Die doel van die inisiatief is om die gebrek aan voedsel en desperaatheid wat in arm gemeenskappe ervaar word, waar die vernietigende effek van die grendeltyd baie meer algemeen is, aan te spreek.

Lees Meer