Artikels

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/06/koud.jpg

Maak reg vir nog bibberweer

  • 11 Junie 2021
  • 1753

Die winter het behoorlik sy tande ingeslaan en Suid-Afrikaners bevind hulself in die greep van ysige koue weerstoestande, met sneeu neerslae wat reeds plek-plek voorgekom het.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/05/koud.jpg

Koue en nat winter word voorspel

Suid-Afrikaners moet hul wintersjasse én sambrele nader trek, want volgens langtermyn weervoorspellings gaan vanjaar se winter nie net bibberkoud wees nie, maar nat ook.

Lees Meer

https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/04/winter.jpg

Mei bring dalk eerste goeie winterneerslae

  • 30 April 2021
  • 1729

Die eerste werklike goeie winterreënval kan verwag word in die eerste week van Mei, aldus Johan van den Berg, ʼn onafhanklike landbouweerkundige.

Lees Meer