Artikels

//media.senwes.co.za/Global/images/Scenario/News/2017/06/bale.jpg

Die rol en visie van landboubesighede in n veranderende landbouomgewing

Na die uitstekende Landboubesighede: Waarheen lei die pad? rubriek van Senwes Hoof Uitvoerende Beampte, Francois Strydom, wat in Mei 2017 in die Landbouweekblad verskyn het, het ons die artikel, met vergunning, verder met hom gevoer. Veral rakende die veranderende landbouomgewing, die rol van leierskap en natuurlik oor die visie en strategie wat hier nodig is.

Lees Meer