Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/10/shoot.jpg

Beste koeëlkeuse vir 'n jaggeweer

Met die 2018 jagseisoen wat verby is, is baie skuts besig om te beplan aan volgende jaar se jagseisoen.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2018/08/shooting.jpg

Sportskiet

Sportskiet is een van die woorde in vuurwapenkringe wat baie gebruik word, en ook ’n baie belangrike vereiste van die Vuurwapenwet vervul. Die status van toegewyde sportskut is iets wat baie van ons verwerf het en wat ons ’n handvol voordele gee rakende vuurwapens. Daar is die afgelope tyd ook baie mense wat aan sportskiet wil deelneem, en daarom kan ons die status en die sport bespreek.

Lees Meer