https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/06/theo.jpg

WLO verleng presidentskap eenparig na Covid-jaar

Dr Theo de Jager, uitvoerende voorsitter van die landboubelangenetwerk Saai (Suid-Afrika Agri Inisiatief) se mandaat as president van die Wêreldlandbou-organisasie (WLO) is onlangs tydens dié organisasie se algemene jaarvergadering met nog ʼn jaar verleng.

Read More