Senwes Scenario doen navorsing




Ons het ‘n onafhanklike maatskappy, Markdata (Lida Groenewald), ingekontrakteer om ‘n volledige en konfidensiële behoeftebepaling onder ons lesers te voltooi. Onderhoude sal telefonies geskied vanaf 17 Julie tot 1 September en die Markdata span sal afsprake met lesers maak wat geselekteer is volgens ‘n verteenwoordigende steekproef. Die onderhoude sal 20– 25 minute duur en jou deelname aan hierdie proses word hoog op prys gestel. 
 
As u enige terugvoer rakende Scenario wil gee, voel vry om vir Lida Groenewald by 082 940 8600 te kontak of e-pos haar by lidag@mweb.co.za.  Alle inligting word konfidensieël hanteer.  
 
Ons streef daarna om Scenario jou top landboutydskrif te maak en het jou hulp nodig om hierdie visie te bewaarheid.