Artikels

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/News/2020/07/financial_results.jpg

Senwes presteer in uitdagende makro-ekonomiese toestande

  • 03 Julie 2020
  • 2290

Die groep van maatskappye se finansiële resultaat vir die 2019/2020 boekjaar toon ‘n 7,8% groei tot R303m in wins toeskryfbaar aan ekwiteitshouers van die moedermaatskappy. Verdienste voor rente belasting, depresiasie en amortisasie het met 17,6%, vanaf R533m na R627m verhoog terwyl verdienste per aandeel met 5,4% na 178,3 sent per aandeel gestyg het.

Lees Meer