Kommandowurms in somergraangebied




Graan SA statusoorsig oor kommandowurms

Omvattende inligting tov kommandowurms deur Graan SA


Vind hiermee aangeheg ʼn breedvoerige dokument oor die Amerikaanse Kommandowurm wat deur die tegniese gewasdeskundige van Syngenta, Des van Heerden, saamgestel is.

Kliek hier om meer hieroor te lees

Indien u kommandowurms in u gebied opmerk skakel asseblief die noodlynnommer 018 464 7390 met besonderhede.

Senwes sal u ook deurlopend ingelig hou. Vir meer inligting kan u ook Graan SA se webtuiste besoek by www.grainsa.co.za

Kliek hier vir bestrydingsgids