Het jy al die landbouwaardeketting virtuele besprekings gekyk?

  • 30 April 2020
  • 2440
  • news




Die besprekings word op Senwes se webblad gelaai. Registreer asseblief op die webblad en kyk die beeldmateriaal daar. Indien jy nie toegang tot YouTube het nie, kan jy die potgooi aflaai en op so wyse na die besprekings in mp3-formaat luister.

Besoek die virtuele besprekingsplatform: www.senwes.co.za/en-za/agri-value-chain.