Senwes Toekomsfokusdag




Soos gepubliseer op Ofm se weblad. 

Kom meet jouself tydens vanjaar se 16de Senwes Toekomsfokus! Is jou boerdery waarlik Toekomsgefokus? Wel, op 29 Oktober 2019 op Nampo Park kry produsente die unieke geleentheid om die top aspekte in boerdery die hoof te bied tydens die aanbieding van die 16de Senwes Toekomsfokus.

RSVP voor of op 26 September by 018 464 7129.