Artikels

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/07/climate_change.jpg

Climate change adds uncertainty over global maize supplies

Erratic weather conditions and more frequent droughts and floods are exacerbating uncertainty in the agricultural sector. While these have largely been a phenomenon of sub-Saharan Africa and Asian countries, the Americas are also starting to experience these harsh conditions.

Lees Meer

http://www.senwes.co.za/media/Global/images/senwes/news/2019/03/nwu_precision_congress2.jpg

Noordwes Universiteit Presisieboerdery-Kongres 2019

  • 07 Maart 2019
  • 3520

Na ‘n baie suksesvolle presisieboerdery-kongres in 2016, word nog ‘n unieke Presisieboerdery-kongres op 4 April 2019 deur die Skool vir Landbouwetenskappe by die Noordwes Universiteit se Potchefstroomkampus aangebied wat fokus op volhoubare presisieboerdery.

Lees Meer

http://www.scenario.co.za/media/global/images/scenario/news/2019/02/soya_beans.jpg

Hoe mededingend is die Suid-Afrikaanse sojaboon bedryf?

  • 26 Februarie 2019
  • 3910

Produsente betaal van 1 Maart 2019 af ‘n heffing van R65 per ton vir sojabone wat verhandel word. Hierdie statutêre heffing is deur die Ministerie van Landbou, Bosbou en Visserye ingestel, na rolspelers in die bedryf, verteenwoordig deur die Sonneblom- en Sojaboonforum, daarvoor gevra het.

Lees Meer